Cat’Astrophy – Paasseisoen Fondsinsameling ![]()
Ons by Midwest Karavaanpark ondersteun Lynette van Cat’Astrophy – ’n ongelooflike vrou wat daagliks omsien na straat-, vullishoop- en hawekatte. ![]()
Waarvoor samel ons in?
Hierdie Paasseisoen hou ons ’n informele fonds- en kosinsameling om haar te help met:
Sterilisasies (veeartskostes)
Daaglikse kos vir die katte
Algemene versorging en ondersteuning
Wat kan jy bydra?
Katkos (nat of droog)
Donasies vir sterilisasies
Hulp met veeartskostes
Elke donasie tel!
Maak nie saak hoe klein nie – jy help om ’n kat se lewe te verander.
Kontak & Donasie Besonderhede
St Helena Bay Stray Cats
079 716 7085
L Greeff
Bank: Capitec
Rekening: 1694423601
Verwysing: Jou naam / cats
Kom wees deel van iets mooi
Saam kan ons ’n verskil maak vir die katte wat dit die nodigste het.
