🐾 Gratis Hondsdolheid Inenting – St Helena Baai & Omgewing

Die Wes-Kaapse Regering bied gratis hondsdolheid inentings vir honde en katte aan. Hondsdolheid is ’n gevaarlike en noodlottige siekte wat diere Γ©n mense kan raak, daarom is dit baie belangrik dat alle troeteldiere ingeΓ«nt word.

:round_pushpin: Waar en Wanneer

Laingville
:date: 12 Februarie 2026
:pushpin: Laingville Gemeenskapsaal
:alarm_clock: 09:00 – 15:00

St Helenabaai
:date: 13 Februarie 2026
:pushpin: Steenbergs Cove Gemeenskapsaal
:alarm_clock: 10:00 – 14:00

Stompneusbaai
:date: 16 Februarie 2026
:pushpin: De Agterbaaier
:alarm_clock: 10:00 – 14:00

:warning: Belangrike Nota

Vir mens en dier se veiligheid:

  • Honde moet aan ’n halsband en leiband wees
  • Katte moet in ’n mandjie, boks of hok wees

:telephone_receiver: Navrae: Hendrik Hagen – 082 896 9570 / 022 433 8910